AfriForum het die afgelope naweek die Afrikaanse fliek Modder en Bloed as deel van sy
#FliekOpDieVeld-toer onder die sterre by die Askari Game Lodge in Magaliesberg vertoon. Laatslapers hoef hulle egter nie te bekommer nie, aangesien dié toer tot in Desember vanjaar en in nog minstens drie provinsies aangebied gaan word.
Dis groot pret onder die sterre met #FliekOpDieVeld-toer vermaak vacancies 2018
Không có nhận xét nào:
Đăng nhận xét